|
Alhoewel die Bovelder
Studiegroep alle redelike voorsorg tref om te verseker dat alle
inligting op hierdie webblad akkuraat en aktueel is, gebruik u
hierdie webblad nogtans op eie risiko. Die inhoud is onderworpe aan
verandering sonder enige kennisgewing.
Nie die Bovelder Studiegroep, of enige ander party wat betrokke is
by die inligting op hierdie webblad is aanspreeklik vir enige skade
of verlies hoegenaamd wat mag spruit uit u toegang tot of gebruik
van hierdie webblad.
U onderneem om geen inligting op hierdie webblad of wat met hierdie
webblad skakel te gebruik in enige eise of sake teen die Bovelder
Studiegroep nie. Skakelings met ander webblaaie is webblaaie wat
onafhanklik van die Bovelder Studiegroep is en ons onderskryf,
beheer of lewer geen vertoë, waarborge of voorwaardes betreffende
hul inhoud of skakelings nie.
Ons aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige
skade veroorsaak deur virusse, wurms of ander kwaadwillige programme
aan u rekenaarsagteware, -toerusting of enige ander eiendom wat
verband hou met u toegang tot of gebruik van hierdie webblad nie;
ook nie vir skade ten opsigte van u aflaai van enige data, teks,
afbeeldings, lęers of ander materiaal van hierdie webblad nie.
U moet veronderstel dat alles wat u op hierdie webblad sien of lees
kopiereg het, en u is vry om die inhoud vir nie-kommersiële
doeleindes te gebruik, mits u geen veranderings daarop aanbring nie.
U het die Bovelder Studiegroep se geskrewe toestemming nodig om
enige gedeelte van die inhoud te kopieer vir herververspreiding na
of vertoning aan derde partye, of vir kommersiële doeleindes. |