Inligting
wat vereis word vir advertensies:
●
Fotos en videos
●
Duidelike beskrywings (Bv. Dragtig en hoeveel
maande, gewig, ouderdom, ens.)
●
Prys of vra vir offers
●
Getal
●
Area
●
Kontakpersoon & nommers
Stuur asb dan die advertensie vir Paul de Bruyn (079
882 1138) wat dit dan sal plaas op die blad.