In 1978 het 11 kommersiële beesboere van die Vrede-Memel-Warden distrikte in die Noord-Oos Vrystaat oor die toekoms van hul onderskeie vleisbeeskuddes besin. Die uitdaging was om teeldoelwitte daar te stel wat ekonomies volhoubaar was. Die volgende opsies is oorweeg naamlik Suiwerteling, Kruisteling of ń Saamgestelde Ras (“Composite breeding”). Saam met Dr. Hermann Venter, ‘n węreld bekende veekundige en topstudent van wyle Prof. Jan Bonsma, het die groep boere, onder leiding van Dr. At Viljoen die volgende teelbeleid-beginsels aanvaar ...  (Lees Meer)

 
  

    Vir diere te koop, kontak:
      Dr Chris Nel - 083 654 9638


19 September 2019
TXL Bovelder Bulveiling
    Veilingspamflet
    Video

 

 

 



 

    26 / 08 / 2019
          - TXL Bovelder Veilingspamflet & Video

    15 / 07 / 2019
          - Deale Veilingspamflet

          - Boshoek, CV & Maritz Veilingspamflet

    03 / 06 / 2019
          - Wicar & Hirsaw Veilingspamflet

  

 

      Vrystaat Streek Boeredag
      Bovelder Bees Studiegroep Bulveiling (06 / 10 / 2015)
      Bovelder Bees Studiegroep Bulveiling (01 / 09 / 2015)
   
  Bovelder-karkas haal R150/kg op Royal Skou 2015


Ons aanvaar die volgende boere as lede:
   
  ‘n Toegewyde persoon met ‘n passie vir beesboerdery en die Bovelder ras in besonder.
   
  ‘n Boer wat sy vertroue in die Bovelder as saamgestelde ras plaas en bereid is om ‘n positiewe bydrae te lewer 
         tot die uitbou van die ras as een van die mees funksioneel doeltreffende rasse in die RSA.
   
  Iemand wat voortdurend streef om te verbeter , deur by ander te leer en ook goeie inligting te deel.
   
  Iemand wat ‘n eerlike aanbieding kan maak en die integriteit van sy produk sal beskerm.
       
(Lees Meer)

 
 
    

  Die Bovelder Studiegroep
  Diere te Koop
  Lede

  Paul van Niekerk: 058 924 0755
  Dr Chris Nel: 083 654 9638
  Madeleine Nel: 084 428 9463

  © 2015 -2018 Bovelder Studiegroep
  Webblad Terme & Voorwaardes